Please leave your comment.
Log in to post an entry
24 entries.
Absolute tranquility. Hospitality of Ron & Fara to the max !Thank you guys for your friendliness, your facilities and conversations.Will definitley be back again
Beautiful place, lovely hosts. We will be back.What an awesomely large bed
Dit was 'n wonderlike ervaring om ons tydjie hier te kon deurbring.Die was soos 'n tweede huis. 'n Mens voel baie welkom en tuis -Ons sal beslis weer kom en julle plekkie aanbeveel!Baie dankie vir julle gasvryheid
Thank you , i've really enjoyed our stay in your beautiful guesthouse and also the friendly atmosphere there-in.
Baie dankie, het lekker gekuier, geëet en geslaap.Alleswas puik , en skoon en kwaliteit.Gasvryheid was uitstekend . Dit was my eerste kuier maar definitiefnie my laaste nie. Alles van die beste vir die toekomsNogmaals Baie dankie
Dit was 'n aangename ondervinding gewees om hier te kon kuier .Ek moet sê julle is baie gasvry en so proffesioneel .Mag julle besigheid strek van krag tot krag en julle hope genot kry uit jullesuksesvolle onderneming.Alles van die beste vorentoe
I would recommend this place to everybody.Very homey feeling . Professional and friendly owners.Enjoyed my stay here very much and the layout invites an enjoyable social feeling. Thank you for always being accommodating and also very humble
This is the best place i've ever been.You people are lovely and very humble! We really enjoyed your company.We almost feel like family. We can't wait to come and visit again.Love you xxx
Gesellige, warm en vriendelike ontvangs wat 'n wonderlike tyd nog beter gemaak het. Baie dankie


Ronny & Fara Camp
Tel: +27 44 870 0264
Cell: +27 79 538 2364
Email: info@ibisplace.co.za
GPS: S33 5737.96 – E22 2201.95